Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:6-10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En die koning en sy manne het opgetrek na Jerusalem om teen die Jebusiete te veg+ wat in die land gewoon het. Hulle het Dawid uitgetart en gesê: “Jy sal nooit hier inkom nie! Selfs die blindes en die kreupeles sal jou verdryf.” Hulle het gedink: ‘Dawid sal nooit hier inkom nie.’+ 7 Maar Dawid het die vesting Sion ingeneem, wat nou die Stad van Dawid+ is. 8 En Dawid het op daardie dag gesê: “Die manne wat die Jebusiete aanval, moet deur die watertonnel gaan om ‘die kreupeles en die blindes’, wat ek haat, dood te maak!” Daarom sê hulle: “Die blinde en die kreupele sal nooit in die huis ingaan nie.” 9 Dawid het in die vesting gaan woon, en dit is* die Stad van Dawid genoem. Dawid het oral bouwerk begin doen, van die Wal*+ af binnetoe.+ 10 Dawid het al hoe magtiger geword,+ en Jehovah, die God van die leërmagte, was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel