Genesis 49:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Gad+ sal deur ’n rowerbende oorval word, maar hy sal hulle van agter af aanval.+ Deuteronomium 33:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Hy lê daar soos ’n leeu,gereed om die arm en selfs die kop te verskeur.
20 Van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Hy lê daar soos ’n leeu,gereed om die arm en selfs die kop te verskeur.