Rigters 6:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe het Jehovah se gees oor Giʹdeon gekom,*+ en hy het op die horing geblaas,+ en die Abiësriete+ het by hom aangesluit. Rigters 13:24, 25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem. Terwyl die seun grootgeword het, het Jehovah hom bly seën. 25 Ná verloop van tyd het Jehovah se gees hom begin aandryf+ in Maʹhane-Dan,+ tussen Sora en Estaʹol.+
34 Toe het Jehovah se gees oor Giʹdeon gekom,*+ en hy het op die horing geblaas,+ en die Abiësriete+ het by hom aangesluit.
24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem. Terwyl die seun grootgeword het, het Jehovah hom bly seën. 25 Ná verloop van tyd het Jehovah se gees hom begin aandryf+ in Maʹhane-Dan,+ tussen Sora en Estaʹol.+