Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 6:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het koning Dawid die volgende boodskap ontvang: “Jehovah het die huis van Obed-Edom en alles wat hy het, geseën weens die Ark van die ware God.” En Dawid het gegaan om die Ark van die ware God met vreugde uit die huis van Obed-Edom na die Stad van Dawid te bring.+

  • 1 Kronieke 13:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Daarom het Dawid die hele Israel van die rivier* van Egipte af tot by Lebo-Hamat*+ bymekaar laat kom om die Ark van die ware God uit Kirʹjat-Jeaʹrim te bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel