1 Samuel 22:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar een van die seuns van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontsnap. Hy het na Dawid gevlug en by hom aangesluit. 1 Konings 2:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+ 1 Konings 2:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe het die koning Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, in sy plek oor die leërmag aangestel, en die koning het die priester Sadok+ in die plek van Abjaʹtar aangestel.
20 Maar een van die seuns van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontsnap. Hy het na Dawid gevlug en by hom aangesluit.
27 So het Salomo Abjaʹtar uitgedryf en sy diens as ’n priester van Jehovah beëindig, om Jehovah se woord te vervul teen die huis van Eli+ in Silo.+
35 Toe het die koning Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, in sy plek oor die leërmag aangestel, en die koning het die priester Sadok+ in die plek van Abjaʹtar aangestel.