-
1 Kronieke 16:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof. 5 Asaf+ was die hoof, en Sagariʹa was tweede in bevel. En Jeïel, Semiʹramot, Jehiʹël,+ Mattitʹja, Eliʹab, Benaʹja, Obed-Edom en Jeïel het op harpe en ander snaarinstrumente gespeel,+ en Asaf het die simbale geslaan.+
-