1 Kronieke 15:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het die Leviete Heman,+ die seun van Joël, aangestel, en van sy broers:+ Asaf, die seun van Beregʹja, en van hulle broers, die Merariete: Etan,+ die seun van Kusaʹja. 1 Kronieke 15:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die sangers Heman,+ Asaf+ en Etan moes die kopersimbale slaan.+
17 Toe het die Leviete Heman,+ die seun van Joël, aangestel, en van sy broers:+ Asaf, die seun van Beregʹja, en van hulle broers, die Merariete: Etan,+ die seun van Kusaʹja.