Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:58
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 58 “As julle nie al die woorde van hierdie Wet streng gehoorsaam wat in hierdie boek geskryf is+ en nie hierdie glorieryke en ontsagwekkende naam,+ dié van Jehovah+ julle God, vrees nie,

  • Nehemia 9:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En die Leviete Jeʹsua, Kadʹmiël, Bani, Hasabneʹja, Serebʹja, Hodiʹa, Sebanʹja en Petagʹja het gesê: “Staan op en loof Jehovah julle God tot in alle ewigheid.*+ En laat hulle u glorieryke naam loof, wat groter is as al die seën en lof wat mense kan gee.

  • Psalm 148:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,

      want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+

      Sy majesteit is bo die aarde en die hemel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel