Levitikus 19:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Julle moet al my wetsbepalings en al my regterlike bevele onderhou, en julle moet dit volg.+ Ek is Jehovah.’” 1 Kronieke 28:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek sal sy koningskap vir ewig stewig vestig+ as hy vasbeslote bly om my gebooie en my regterlike bevele te gehoorsaam,+ net soos hy nou doen.’
37 Julle moet al my wetsbepalings en al my regterlike bevele onderhou, en julle moet dit volg.+ Ek is Jehovah.’”
7 Ek sal sy koningskap vir ewig stewig vestig+ as hy vasbeslote bly om my gebooie en my regterlike bevele te gehoorsaam,+ net soos hy nou doen.’