1 Kronieke 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof. 1 Kronieke 16:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Dawid het Asaf+ en sy broers toe by die ark van die verbond van Jehovah agtergelaat om gereeld voor die Ark te dien,+ volgens die daaglikse roetine.+
4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof.
37 Dawid het Asaf+ en sy broers toe by die ark van die verbond van Jehovah agtergelaat om gereeld voor die Ark te dien,+ volgens die daaglikse roetine.+