Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Dink aan die lang pad waarlangs Jehovah julle God julle hierdie 40 jaar in die wildernis laat loop+ het om julle nederigheid te leer en om julle te toets+ sodat hy kan weet wat in julle hart is,+ of julle sy gebooie sal gehoorsaam of nie.

  • Psalm 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Maak asseblief ’n einde aan die slegte dade van die goddeloses.

      Maar maak die regverdige standvastig,+

      want u is die regverdige God+ wat die hart+ en die diepste emosies ondersoek.*+

  • Psalm 139:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Deursoek my, o God, en ken my hart.+

      Ondersoek my, en ken my angstige* gedagtes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel