Deuteronomium 32:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+ Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+