Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:2-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en het die afskuwelike gebruike gevolg van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.+ 3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, vernietig het,+ en hy het altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal* gemaak,+ net soos Agab, die koning van Israel, gedoen het.+ En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+ 4 Hy het ook altare gebou in die huis van Jehovah,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ 5 En hy het in twee voorhowe van die huis van Jehovah+ altare vir die hele leërmag van die hemel gebou.+ 6 Hy het ook sy eie seun as ’n offerande in die vuur verbrand.* Hy het toorkuns beoefen, na tekens* gesoek+ en mense aangestel wat geeste oproep,* sowel as fortuinvertellers.+ Hy het baie dinge gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en hom aanstoot gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel