8 Die grens het opgegaan na die Vallei van die Seun van Hinnom,+ na die suidelike helling van Jebus,+ dit wil sê Jerusalem,+ en die grens het opgegaan na die spits van die berg wat op die Hinnom-vallei in die weste uitkyk, wat aan die noordelike end van die Refaʹim-vallei is.