Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:7-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+ 8 En ek sal Israel nooit weer laat wegtrek uit die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het nie,+ solank hulle streng gehoorsaam is aan alles wat ek hulle beveel het,+ aan die hele Wet wat my kneg Moses hulle beveel het om te onderhou.” 9 Maar hulle was nie gehoorsaam nie, en Manasʹse het hulle ’n verkeerde weg laat volg en hulle erger dinge laat doen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete vernietig het.+

  • 2 Konings 23:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+

  • 2 Kronieke 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En nou het ek hierdie huis gekies en geheilig sodat my naam vir altyd daar gevestig kan wees,+ en my oë en my hart sal altyd daar wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel