Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het die profetes Mirjam, Aäron se suster, ’n tamboeryn in haar hand geneem, en al die vrouens het haar gevolg met tamboeryne en met danse.

  • Rigters 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Deboʹra, ’n profetes,+ die vrou van Lapʹpidot, het in hierdie tyd God se oordele aan Israel oorgedra.

  • Lukas 2:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Daar was ook Anna, ’n profetes, die dogter van Faʹnuel, uit die stam van Aser. Hierdie vrou was al oud en het sewe jaar lank saam met haar man gelewe nadat hulle getroud is,*

  • Handelinge 21:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die volgende dag het ons vertrek en in Sesareʹa aangekom, en ons het in die huis ingegaan van Filippus, die evangelieprediker, wat een van die sewe manne was,+ en ons het by hom gebly. 9 Hierdie man het vier ongetroude* dogters gehad wat geprofeteer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel