Joël 2:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Daarna sal ek my gees op alle soorte mense* uitstort,+en julle seuns en julle dogters sal profeteer,julle ou manne sal drome droomen julle jong manne sal visioene sien.+ Handelinge 2:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 ‘“En in die laaste dae,” sê God, “sal ek van my gees op alle soorte mense* uitstort, en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom,+ 1 Korintiërs 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 maar elke vrou wat met ’n onbedekte hoof bid of profeteer,+ bring skande oor haar hoof, want dan sal sy wees soos ’n vrou met ’n geskeerde hoof.
28 Daarna sal ek my gees op alle soorte mense* uitstort,+en julle seuns en julle dogters sal profeteer,julle ou manne sal drome droomen julle jong manne sal visioene sien.+
17 ‘“En in die laaste dae,” sê God, “sal ek van my gees op alle soorte mense* uitstort, en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom,+
5 maar elke vrou wat met ’n onbedekte hoof bid of profeteer,+ bring skande oor haar hoof, want dan sal sy wees soos ’n vrou met ’n geskeerde hoof.