Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Salomo het in daardie tyd die ouermanne van Israel, al die stamhoofde en die hoofmanne van die vaderhuise van Israel+ bymekaargeroep.+ Hulle het na koning Salomo in Jerusalem gegaan om die ark van die verbond van Jehovah uit die Stad van Dawid,+ dit wil sê Sion,+ te bring. 2 Al die manne van Israel het in die maand Eʹtanim,* dit wil sê die sewende maand, tydens die fees*+ voor koning Salomo bymekaargekom.

  • Psalm 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+

      op Sion,+ my heilige berg.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel