2 Samuel 5:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar Dawid het die vesting Sion ingeneem, wat nou die Stad van Dawid+ is. 1 Kronieke 11:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die inwoners van Jebus het Dawid uitgetart en gesê: “Jy sal nooit hier inkom nie!”+ Maar Dawid het die vesting Sion+ ingeneem, wat nou die Stad van Dawid is.+
5 Die inwoners van Jebus het Dawid uitgetart en gesê: “Jy sal nooit hier inkom nie!”+ Maar Dawid het die vesting Sion+ ingeneem, wat nou die Stad van Dawid is.+