Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En die land wat deur middel van die lot+ aan die nakomelinge van Josef+ toegewys is, het gestrek vanaf die Jordaanrivier by Jeʹrigo tot by die waters oos van Jeʹrigo, deur die wildernis wat van Jeʹrigo af tot in die bergstreek van Bet-El strek.+

  • Josua 16:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 en toe het dit weswaarts na die grens van die Jafletiete afgegaan tot by die grens van Onder-Bet-Horon+ en Geser,+ en dit het by die see geëindig.

  • 1 Kronieke 7:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Sy dogter was Seʹëra, wat Onder-Bet-Horon+ en Bo-Bet-Horon+ en Usʹsen-Seʹëra gebou het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel