28 Die hele Israel het gehoor wat die koning besluit het in verband met hierdie saak, en hulle het groot respek* vir die koning gekry,+ want hulle het gesien dat hy wysheid van God ontvang het om regverdig te oordeel.+
12 sal wysheid en kennis aan jou gegee word. Maar ek sal jou ook rykdom en eer gee soos geen koning voor jou gehad het nie en soos nie een ná jou sal hê nie.”+