29 Die res van die geskiedenis van Salomo+ is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Natan,+ in die profesie van Ahiʹa,+ die Siloniet, en in die siener Iddo se verslag van visioene+ oor Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat.
15 Die geskiedenis van Rehaʹbeam is van begin tot einde opgeteken in die geskrifte van die profeet Semaʹja+ en van die siener Iddo+ in die geslagsregister. En daar was heeltyd oorloë tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam.+