Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Toe het hy vir Jeroʹbeam gesê:

      “Neem vir jou tien stukke, want dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Ek skeur die koninkryk uit die hand van Salomo, en ek sal vir jou tien stamme gee.+

  • 2 Kronieke 10:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die koning het nie na die volk geluister nie, want die ware God het dinge so laat verloop.+ Dit was sodat die woorde vervul kon word wat Jehovah deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet, vir Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gesê het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel