17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here, die groot, magtige en ontsagwekkende God, wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie.
19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.