Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 21:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe het Jehovah veroorsaak+ dat die Filistyne+ en die Arabiere+ wat naby die Etiopiërs gewoon het, vyande van Joram word.

  • 2 Kronieke 21:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Hy was 32 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het agt jaar lank in Jerusalem regeer. Niemand was spyt toe hy gesterf het nie. En hulle het hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar nie in die grafte van die konings nie.+

  • 2 Kronieke 28:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Agas het gesterf,* en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe. Hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel begrawe nie.+ En sy seun Hiskiʹa het in sy plek koning geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel