Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+

  • 2 Kronieke 33:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daarna het hy ’n buitemuur vir die Stad van Dawid+ gebou, wes van die Gihon-fontein+ in die vallei* en tot by die Vispoort.+ Die muur was baie hoog en het om die stad geloop tot by Ofel.+ Verder het hy hoofde van die leërmag in al die versterkte stede in Juda aangestel.

  • Nehemia 3:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 En die tempelknegte*+ wat in Ofel gewoon het,+ het herstelwerk gedoen tot oorkant die Waterpoort+ aan die oostekant en tot by die toring wat uitsteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel