33 Hy het die deurposte van dennehout vir die ingang van die tempel* op dieselfde manier gemaak, as ’n vierde deel.*34 En hy het twee deure van jenewerhout gemaak. Elke deur was ’n dubbeldeur wat op spille gedraai het.+
24 En Agas het die voorwerpe van die huis van die ware God geneem en dit toe stukkend gekap.+ Hy het die deure van die huis van Jehovah toegemaak+ en op elke hoek in Jerusalem vir hom altare gemaak.