6 Hulle almal was onder die leiding van hulle pa, en hulle moes by die huis van Jehovah sing en musiek maak met simbale, harpe+ en ander snaarinstrumente vir die diens by die huis van die ware God.
Asaf, Jeduʹtun en Heman was onder die leiding van die koning.