1 Kronieke 23:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het Dawid hulle in afdelings ingedeel+ volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Meraʹri.+ 1 Kronieke 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die nakomelinge van Aäron was in afdelings ingedeel. Die seuns van Aäron was: Nadab, Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar.+
24 Die nakomelinge van Aäron was in afdelings ingedeel. Die seuns van Aäron was: Nadab, Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar.+