Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hy het ook die dienste van die afdelings van die priesters+ aan hulle toegewys soos sy pa, Dawid, beveel het. Hy het die pligte van die Leviete aan hulle toegewys, om God te loof+ en om voor die priesters te dien, volgens die daaglikse roetine. En hy het die verskillende poorte aan die poortwagters in hulle afdelings toegewys,+ want dit was wat Dawid, die man van die ware God, beveel het.

  • 2 Kronieke 31:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het Hiskiʹa elkeen van die priesters en die Leviete in hulle afdelings ingedeel,+ volgens die diens wat hulle moes verrig.+ Hulle het die brandoffers en die vrede-offers* geoffer, diens verrig en God gedank en geloof in die poorte van die voorhowe* van Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel