29 Dít is wat die koning sê: ‘Moenie dat Hiskiʹa julle bedrieg nie, want hy kan julle nie uit my hand red nie.+ 30 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker red. Hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+