22 Maar dalk sal julle vir my sê: ‘Ons vertrou op Jehovah ons God.’+ Is dit dan nie sy offerhoogtes en altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Julle moet voor hierdie altaar in Jerusalem neerbuig’?”’+
7 Maar dalk sal julle vir my sê: ‘Ons vertrou op Jehovah ons God.’ Is dit dan nie sy offerhoogtes en altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Julle moet voor hierdie altaar neerbuig’?”’+