2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ 2 Konings 19:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Is die nasies wat deur my voorvaders vernietig is, deur hulle gode gered? Waar is Gosan, Haran,+ Resef en die mense van Eden wat in Tel-Assar was?
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
12 Is die nasies wat deur my voorvaders vernietig is, deur hulle gode gered? Waar is Gosan, Haran,+ Resef en die mense van Eden wat in Tel-Assar was?