-
Esra 5:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Toe het die profete Haggai+ en Sagariʹa,+ die kleinseun van Iddo,+ vir die Jode wat in Juda en in Jerusalem was, geprofeteer in die naam van die God van Israel wat oor hulle was. 2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+
-
-
Sagaria 6:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 En dié wat ver is, sal kom en aan die tempel van Jehovah bou.” En julle sal moet weet dat Jehovah van die leërmagte my na julle toe gestuur het. En dit sal gebeur – as julle na die stem van Jehovah julle God luister.’”
-