Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+

  • Eksodus 6:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Eleaʹsar,+ Aäron se seun, het een van die dogters van Puʹtiël as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Piʹnehas.+

      Dit is die hoofde van die vaderhuise van die Leviete, volgens hulle families.+

  • Numeri 3:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Die hoof van die hoofmanne van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron. Hy het toesig gehou oor dié wat verantwoordelikhede by die heiligdom gehad het.

  • Deuteronomium 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Die Israeliete het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan af weggetrek na Moseʹra. Aäron het daar gesterf, en hy is daar begrawe,+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel