Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:49, 50
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 moet u asseblief hulle gebed en hulle versoek om genade hoor vanuit die hemel, u woonplek,+ en hulle help 50 en u volk vergewe wat teen u gesondig het en al hulle oortredings teen u vergewe. U sal sorg dat dié wat hulle gevange geneem het, vir hulle jammer voel, en hulle sal vir hulle jammer voel+

  • Esra 7:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hierdie Esra het van Babilon af gekom. Hy was ’n kopiis* wat baie kennis gehad het van* die Wet van Moses,+ wat Jehovah, die God van Israel, gegee het. Die koning het vir hom alles gegee wat hy gevra het, want die hand van Jehovah sy God was met hom.

  • Psalm 106:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Hy het diegene wat hulle gevange gehou het,

      laat jammer voel vir hulle.+

  • Spreuke 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in Jehovah se hand.+

      Hy lei dit waarheen Hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel