14 Wat meer is, van die dag af dat die koning my as hulle goewerneur+ in die land van Juda aangestel het, van die 20ste jaar+ af tot die 32ste jaar+ van koning Artasasʹta,+ 12 jaar lank, het nie ek of my broers die kos geëet wat die goewerneur die reg gehad het om te ontvang nie.+