32Intussen het die volk gesien dat Moses lank neem om van die berg+ af te kom. Daarom het die volk om Aäron bymekaargekom en vir hom gesê: “Maak vir ons ’n god wat voor ons uit sal gaan,+ want ons weet nie wat geword het van hierdie Moses, die man wat ons uit Egipte uitgelei het nie.”
4 Daarna het hy die goud by hulle geneem, en hy het dit met ’n beitel gevorm en ’n beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. Hulle het begin sê: “Dít is julle God, o Israel, wat julle uit Egipte uitgelei het.”+