Numeri 21:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Daarna het hulle met die pad van Basan gegaan. En Og,+ die koning van Basan, het met sy hele leërmag uitgekom om by Edreʹï+ teen hulle te veg. Numeri 21:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe het hulle hom saam met sy seuns en sy hele volk verslaan. Daar was nie ’n enkele oorlewende nie,+ en hulle het sy land in besit geneem.+
33 Daarna het hulle met die pad van Basan gegaan. En Og,+ die koning van Basan, het met sy hele leërmag uitgekom om by Edreʹï+ teen hulle te veg.
35 Toe het hulle hom saam met sy seuns en sy hele volk verslaan. Daar was nie ’n enkele oorlewende nie,+ en hulle het sy land in besit geneem.+