Genesis 23:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Sara gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Heʹbron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het oor Sara gerou en gehuil. Josua 14:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die naam van Heʹbron was voorheen Kirjat-Arba+ (Arba was die belangrikste man onder die Enakiete). En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+
2 Toe het Sara gesterf in Kirjat-Arba,+ dit wil sê Heʹbron,+ in die land Kanaän,+ en Abraham het oor Sara gerou en gehuil.
15 Die naam van Heʹbron was voorheen Kirjat-Arba+ (Arba was die belangrikste man onder die Enakiete). En die land het vrede gehad, en daar was nie oorlog nie.+