Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 dan sal ek Israel verdryf uit die land wat ek aan hulle gegee het,+ en ek sal die huis verwerp+ wat ek vir my naam geheilig het, en Israel sal iets word waarop al die volke neersien* en waarmee hulle spot.+

  • Nehemia 9:36, 37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Daarom is ons vandag slawe+ – ja, slawe in die land wat u aan ons voorvaders gegee het en waarvan hulle die opbrengs en die goeie dinge kon eet. 37 Die oorvloedige opbrengs daarvan behoort nou aan die konings wat u as gevolg van ons sondes oor ons aangestel het.+ Hulle doen met ons en ons vee net wat hulle wil, en ons kry baie swaar.

  • Psalm 79:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Ons het ’n bespotting vir ons bure geword.+

      Mense om ons spot met ons en lag ons uit.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel