1 Kronieke 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof. 1 Kronieke 23:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Hulle moes die seuns van Aäron help+ met die werk by die huis van Jehovah. Hulle moes ook toesig hou oor die voorhowe,+ die eetkamers, die reiniging van elke heilige ding en oor enige ander werk wat gedoen moes word by die huis van die ware God. 1 Kronieke 23:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Hulle moes elke oggend en aand+ voor Jehovah gaan staan om hom te dank en te loof.+
4 Toe het hy party van die Leviete aangestel om voor die Ark van Jehovah+ te dien en om Jehovah, die God van Israel, te eer,* te dank en te loof.
28 Hulle moes die seuns van Aäron help+ met die werk by die huis van Jehovah. Hulle moes ook toesig hou oor die voorhowe,+ die eetkamers, die reiniging van elke heilige ding en oor enige ander werk wat gedoen moes word by die huis van die ware God.