Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Moab het toe vir die ouermanne van Miʹdian+ gesê: “Nou sal hierdie gemeente alles om ons verslind, net soos ’n bul die gras in die veld verslind.”

      Balak, die seun van Sippor, was in daardie tyd koning van Moab. 5 Hy het boodskappers gestuur na Biʹleam, die seun van Beor, in Petor,+ langs die Rivier* in sy geboorteland. Hy het hom laat roep en gesê: “Kyk! ’n Volk het uit Egipte gekom. Hulle het die oppervlak van die aarde* bedek,+ en hulle woon reg voor my. 6 Kom asseblief en vervloek hierdie volk vir my,+ want hulle is magtiger as ek. Miskien kan ek hulle verslaan en hulle uit die land verdryf, want ek weet goed dat die een wat jy seën, geseënd is en dat die een wat jy vervloek, vervloek is.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel