Numeri 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Moab het vir die ouer manne van Miʹdian gesê:+ “Nou sal hierdie gemeente ons hele omgewing oplek, soos die bul die groenigheid van die veld oplek.” En Balak,+ die seun van Sippor, was dié tyd koning van Moab.
4 En Moab het vir die ouer manne van Miʹdian gesê:+ “Nou sal hierdie gemeente ons hele omgewing oplek, soos die bul die groenigheid van die veld oplek.” En Balak,+ die seun van Sippor, was dié tyd koning van Moab.