1 Kronieke 23:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het Dawid hulle in afdelings ingedeel+ volgens die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Meraʹri.+ 1 Kronieke 25:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Dawid en die hoofde van die groepe het party van die seuns van Asaf, Heman en Jeduʹtun+ gekies om te profeteer onder begeleiding van die harpe, die ander snaarinstrumente+ en die simbale.+ Hier volg die lys van die beamptes vir hierdie diens.
25 Dawid en die hoofde van die groepe het party van die seuns van Asaf, Heman en Jeduʹtun+ gekies om te profeteer onder begeleiding van die harpe, die ander snaarinstrumente+ en die simbale.+ Hier volg die lys van die beamptes vir hierdie diens.