17 En in al die provinsies en al die stede waar die bevel en die wet van die koning gehoor is, was die Jode bly en vreugdevol. Hulle het geëet en feesgevier, en baie van die volke van die land het verklaar dat hulle Jode is,+ want hulle was bang vir die Jode.