Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het die koning sy seëlring+ van sy hand afgehaal en dit gegee aan Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ wat die vyand van die Jode was.

  • Ester 8:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het koning Ahasʹveros vir koningin Ester en vir die Jood Morʹdegai gesê: “Kyk! Ek het die huis van Haman vir Ester gegee+ en hom aan die paal laat hang+ as gevolg van sy plan om die Jode aan te val.*

  • Ester 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Want Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ die vyand van al die Jode, het ’n plan teen die Jode beraam om hulle te vernietig,+ en hy het die pur,+ of die lot, laat werp om hulle paniekbevange te maak en om hulle te vernietig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel