Openbaring 12:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê: “Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi!
10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê: “Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi!