Jesaja 40:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+
28 Het jy nie geweet nie? Het jy nie gehoor nie? Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is God tot in alle ewigheid.+ Hy raak nooit moeg of uitgeput nie.+ Niemand kan sy wysheid ten volle begryp nie.+