Psalm 139:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Daar is nog nie ’n woord op my tong nie,maar u, o Jehovah, weet reeds wat dit is.+ Psalm 139:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Sulke kennis is vir my onbegryplik.* Dit is te hoog vir my om te bereik.*+ Psalm 147:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ons Here is groot en is sterk in krag.+ Sy wysheid* kan nie gemeet word nie.+ Jesaja 55:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,so is my weë hoër as julle weë,en my gedagtes as julle gedagtes.+ Romeine 11:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie! 1 Korintiërs 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want “wie het die denke van Jehovah* leer ken, sodat hy Hom kan onderrig?”+ Maar ons het wel die denke van Christus.+
9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,so is my weë hoër as julle weë,en my gedagtes as julle gedagtes.+
33 Hoe diep is God se rykdom en wysheid en kennis tog! Niemand kan sy besluite* ten volle verstaan of sy dade ten volle begryp nie!
16 Want “wie het die denke van Jehovah* leer ken, sodat hy Hom kan onderrig?”+ Maar ons het wel die denke van Christus.+